Die Boelies van die Bybel

Arette Burger
Daar was baie en wonderlike kinders van God wat geboelie is in die Bybel. Selfs Jesus was geboelie. Die ou duiwel sit agter al die planne. Die boeliegedrag kry elke keer bloedneus met God aan ons kant.