02 Spore Soos ‘n Kind

Jul 2, 2024  •  Arette Burger

Bly soos 'n kind, volg Jesus blindelings en dans saam met Hom deur die sonlig, soet en die seer want Hy weet alles, tot wat gaan gebeur.