08 God Kan Met Ons Praat

May 8, 2024    Arette Burger

Om nie voorbereid te wees vir die grootste wedloop van my lewe, was 'n baie groot tragedie. Ek wou dan so, so graag 'n kampioen wees. Toe gebeur 'n wonderwerk. Met 'n afrigter, kennis, oefen program en 'n groter plan was ek onstuitbaar.