03 Simson Luister na 'n Mooi Vrou se Stem

Feb 15, 2025    Arette Burger

'n Beeldskone vrou, met 'n stem so soet soos heuning, het Simson se hart verlei. Die magtige Simson, bekend vir sy krag, het weerloos geword teen haar bekoring. Haar stem alleen was genoeg om hom te oorweldig...