01 Rehabeam Luister na die Verkeerde Stemme se Raad

Jan 20, 2025  •  Arette Burger

Arme Rehabeam verloor sy posisie as leier omdat hy sy maats probeer beïndruk en nie geluister het, na ouer mense se wyse raad nie.