04 Judas en die Stem van Geld

Feb 15, 2025    Arette Burger

Judas het 'n groot fout gemaak omdat hy na geld geluister het in plaas van om die regte ding te doen. 


------

Matteus 6:24 | Niemand kan twee here dien nie., want hy sal of die een liefhê en die ander haat of hy sal waarde aan die een heg en die ander verag Julle kan nie God en mammon (geld) dien nie.